Buy and sell /
Koop en verkoop
|
HOW TO GET YOUR ADVERTISEMENT PLACED:
The information for placement must be sent to Vic Callaghan vic@metroweb.co.za for verification and placement.
|
|
For
Shooting Suit - Monard Ladies - R8 000 (was R 12 000 new) - only two years old,
ISSF approved complete with ISSF tags
Contact André Cloete on andre@lucra.biz
or 082 454 6770 Tessa Cloete on tessa@lucra.biz or 084 229 7136. |
|
|||||
|
|
||||||
|
For |
||||||
|
|
||||||
|
For
1 x Sauer Pair of shooting shoes Contact Ben van Loggerenberg, 083 533 2565,
bjloggies@mtnloaded.co.za |
||||||
|
||||||
|
Skietvriende, Johan en Chrizanne
Wagner gaan na die SAARA Sa’s op 24 en 25 September 2010 ophou
skiet. Die volgende artikels
is te koop: Anschütz 8002 S2 (Januarie 2010 nuut gekoop) swart met rooi silinder Ekstras: Raizer blocks vir sights Verstelbare handstuk met konneksie vir geweerband Anschütz sight Kas vir geweer (April 2010 gekoop) Alles saam vir slegs R20 000 RWS R 10 Match patrone (premium line) spesiaal
vir Anschütz (saam met die geweer gekoop in Duitsland) Slegs
R100 per blikkie (getoets
op die Anschütz 8002 S2 in Duitsland)
Toetskaartjie beskikbaar. Presissie Klere: Presissie baadjie (Kustermann) Julie maand 2010 gekoop (R5 000) (Ongeveer nr. 34) Presissie broek (Kustermann) April 2010 gekoop
(R5 000) (Ongeveer nr. 34) Presissie skoene 9 (Kusterman)
slegs 2 keer gedra (Augustus 2010 gekoop) R1000 Chrizanne se geweer: CTR
(Custom Target Rifle) plaaslik gebou
op die MPR se beginsel. Januarie 2010 gekoop. Pro
57 Sight (Centrum) 20 kliek Geweer met sight R10 000 Sy gaan geweerkas
hou vir .22 Kontak asseblief vir: Annelene by 082
462 5925 Chris by 083 629 4875 |
||||||
Webmaster: vic@metroweb.co.za / Updated: 2010-09-07